|
|
|
|
|
|
|
|
||||||||||||||||||||
|
Bekker Sport has been serving the athletic community since 1985. We specialize in design and maintenance of the performance measuring tables for athletics as well as software to manage a meeting. Browse our Web site for more information about Bekker Sport. If you have any questions or would like to speak with me regarding our products, please e-mail me at sbekker@bsport.co.za or call me at 083 734-7079. |
|
Bekker Sport is sedert 1985 aktief in die atletiek gemeenskap. Ons spesialiseer in die ontwerp en onderhoud van die prestasie evaluasie tabelle asook die skryf van sagteware vir die administrasie van ‘n byeenkoms. Blaai deur ons webtuiste vir meer inligting. As u enige vrae het of met my wil gesels oor enige van die produkte, stuur asseblief ‘n e-pos na sbekker@bsport.co.za of skakel my op 083 734-7079. |