BSport2

Athletics tables and software

Atletiek tabelle en sagteware

BekkerSport2
Swem2

Hierdie deel bevat al die komponente vir die opstel sagteware.  U moet AL die komponente in ‘n stel aflaai om dit te kan gebruik.  Dit kan gebruik word as alternatief tot die ZIP aflaai.

Die nuwe swem program is gebaseer op die atletiek program met al dieselfde funksies. Om dit te gebruik lees die opstel bladsy en laai dan die program in zip formaat af (Opgedateer 15/01/2014). Volg die opstel en gebruik aanwysings in die opstel program.

Items ingesluit is vryslag, borsslag, rugslag en vlinderslag vir 25, 33, 50, 66 en 100m sowel as vryslag vir 200, 400 en 800m.

Swem1

Swem - Alternative download

1  Kabinet   CD-Icon2      2   Beheer **     CD-Icon2     (** Regs kliek en kies “Save target as” )         3  Opstel    CD-Icon2

               

4  Instruksies    CD-Icon2                                                    5 Inskryf Sigblad  CD-Icon2