BSport2

Athletics tables and software

Atletiek tabelle en sagteware

BekkerSport2

Program en Tabel aflaai

Die Bekker Sport program word gebruik om al die administratiewe funksies vir ‘n byeenkoms te behartig.

Die volle program opstelling is beskikbaar in ZIP formaat. Die zip dokument bevat die opstel (setup) program en die instruksies viropstelling, registrasie en voorinstellings van die program.

Die nuwe Swem program is ook nou beskikbaar.

Afsonderlike groepe of volle tabelle kan afgelaai word op die tabel bladsy.

Die uitslae sal beskikbaar gestel word op die uitslag bladsy. U kan uitslae vir my stuur om dit op hierdie bladsy te plaas.

Ek kan ’n afstand opstelling en ondersteuning  direk op een van u rekenaars doen as u aan die internet gekoppel is en ‘n aktiewe Teamviewer program het. Dit kan afgelaai word vanaf die  teamviewer webblad of hier.

Medal11