BSport2

Athletics tables and software

Atletiek tabelle en sagteware

BekkerSport2

Program en Tabel aflaai / Program and Table download

Die volle program opstelling is beskikbaar in ZIP formaat. Die zip dokument bevat die opstel (setup) program en die instruksies vir opstelling, registrasie en voorinstellings van die program.

Die nuwe Swem program is ook nou beskikbaar.

The full program setup is available as ZIP format. The zip file contains the setup program and the instuctions to intal, register and do the initial settings.

The nuwe Swim program is also available.

Afsonderlike groepe of volle tabelle kan afgelaai word op die tabel bladsy.

Die uitslae sal beskikbaar gestel word op die uitslag bladsy. U kan uitslae vir my stuur om dit op hierdie bladsy te plaas.

Seperate groups or the full tables can be oblained on the table page.

Meeting results will be available on the results page. You can send me any resultts for publication on this page.

Medal11