BSport2

Athletics tables and software

Atletiek tabelle en sagteware

BekkerSport2

Bekker Sport is sedert 1985 aktief in die atletiek gemeenskap. Ons spesialiseer in die ontwerp en onderhoud van die prestasie evaluasie tabelle asook die skryf van sagteware vir die administrasie van ‘n byeenkoms.

Blaai deur ons webtuiste vir meer inligting oor Bekker Sport. Kontak my as u enige vrae het of met my wil gesels oor enige van die produkte, gebruik.

summer-athletics-2009-20090203021452816_640w

Swem program gebaseer op tabelle!!

Gebaseer op die atletiek program is daar nou ook ‘n swem pogram geskep, gebaseer op die formules van die 2012 atletiek tabelle. Vir meer inligting, sien die Swem bladsy.

Die sagteware is getoets vir korrekte werking op alle Windows bedryfstelsels vanaf Windows 2000 tot Windows 8

Wenk: Vir 64 bis stelsels is die beperking slegs dat dit onder “Program Files” in plaas van “Program Files (x86)”

!00m-1

U kan ‘n papierlose byeenkoms aanbied!!

Met weergawe 10 van die Bekker Sport program is dit nou moontlik om alle invoere van alle items papierloos te hanteer. Dit kan ook sonder die hulp van aflewerings persone gehanteer word. Vir meer inligting sien die inligting bladsy.

Swem1