BSport2

Athletics tables and software

Atletiek tabelle en sagteware

BekkerSport2

Terug - Back

Bekker Sport is sedert 1985 aktief in die atletiek gemeenskap. Ons spesialiseer in die ontwerp en onderhoud van die prestasie evaluasie tabelle asook die skryf van sagteware vir die administrasie van ‘n byeenkoms.

Blaai deur ons webtuiste vir meer inligting oor Bekker Sport. Kontak my as u enige vrae het of met my wil gesels oor enige van die produkte, gebruik.

U kan ‘n papierlose byeenkoms aanbied!!

Vanaf weergawe 10 van die Bekker Sport program is dit nou moontlik om alle invoere van alle items papierloos te hanteer. Dit kan ook sonder die hulp van aflewerings persone gehanteer word. Vir meer inligting sien die inligting bladsy.

Swem program gebaseer op tabelle!!

Gebaseer op die atletiek program is daar nou ook ‘n swem pogram geskep, gebaseer op die formules van die atletiek tabelle. Vir meer inligting, sien die Swem bladsy.

Die sagteware is getoets vir korrekte werking op alle Windows bedryfstelsels vanaf Windows 2000 tot Windows 11

Bekker Sport has been serving the athletic community since 1985. We specialize in design and maintenance of the performance measuring tables for athletics as well as software to manage a meeting.

Browse our Web site for more information about Bekker Sport. If you have any questions or would like to speak with me regarding our products, please contact me.

Now you can have a paperless meeting!!

From revision 10 of the Bekker Sport program it is now possible to import the results of all events paperless. It is also possible to achieve this without the need of runners. for more detail, see the information page.

Swim program based on tables!!

Based on the athletics program a new program was developed fo swimming. The relust use the formula of the athletics. For more information see the Swim page.

The software will work correctly on all Windows operating systems from Windows 2000 to Windows 11