BSport2

Athletics tables and software

Atletiek tabelle en sagteware

BekkerSport2

Die koste is al vir meer as 15 jaar onveranderd en koste styg. Oornag posgeld is reed R62.80 sonder die CD, koevert, ens. Ek is dus verplig om vanaf 2014 die kostes aan te pas.

Koste Item

1995 - 2013

2014 - ?

Program en eerste jaar se registrasie

R 475,00

R 500,00

Posgeld - Geregistreerde pos *

R 25,00

R 30,00

Oornag pos (Ekstra to bostaande) **

R 50,00

R 75,00

Vervang CD (Sonder posgeld)

R 25,00

R 25,00

Jaargeld (Vir ontwikkeling) Sien die program en tabel geskiedenis vir veranderings aangebring.

R 75,00

R 100,00

* 2 tot 4 dae vir aflewering

** Vrydag tot Maandag beskikbaar op Dinsdag

Bestelvorm

Geld4
Kaart2