BSport2

Athletics tables and software

Atletiek tabelle en sagteware

BekkerSport2
  • Registrasie van spanne en atlete met of sonder items
  • Samestelling van u itemlys
  • Baanlotings en kaarte in ASA formaat vir atlete ingeskryf
  • Hantering van uitslae tydens die byeenkoms (Plasing en lotingskaarte vir atlete vanaf semi-finaal na finaal)
  • Opsie om tabelpunte (APE) of plekpunte te gebruik vir uitslae
  • Tabelwaardes pas outomaties aan vir hoogte bo seevlak
  • Spanne en Atlete kan tydens die byeenkoms bygevoeg word
  • Onbeperkte aantal rekordstelle kan gebruik word
  • Rekordstel opdatering na die byeenkoms
  • Groot verskeidenheid verslae vir gebruik tydens en na afloop van die byeenkoms
  • Span kies opsie na afloop van die byeenkoms (kan oorgedra word na die volgende byeenkoms deur excel uitoer)
  • Atleet data kan ingevoer word vanaf EXCEL
  • Alle data wat vertoon word skep outomaties inligting as MS WORD dokumente
  • Druk van lotingskaarte volgens ASA (IAAF) standaarde
  • Elektroniese lotingskaarte vir ‘n papierlose stelsel
  • Rugsteun en terugplaas funksie
  • Meer as 2000 items ingesluit
  • 999 Spanne met 999 atlete per span kan gehanteer word
  • Byhou van geskiedenis van selektiewe atlete.
  • Direkte plasings vanaf gekoppelde eletroniese tydstelsel.