BSport2

Athletics tables and software

Atletiek tabelle en sagteware

BekkerSport2

Hierdie bladsy sal gebruik word om inligting te gee van opdaterings, verandering en wat word ontwikkel.

BVCO SA uitslae is beskikbaar onder Aflaai, Uitslae.

Gauteng Laerskole. Volle uitslae.

Opgedateerde itemlys vir 600m en Turbospies. Laai dit af en kopieer na die Program gids. Dit moet die bestaande lys vervang.

Swem program is beskikbaar.

Sien die Weergawe 10 bladsy vir ‘n papierlose byeenkoms.

Die program is getoets vir Windows 8.

Tabelle is opgedateer met meer items, insluitende meesters.

Die IAAF het die gewwigstoot (3 kg), spiesgooi (500 g) en hammergooi (3 kg) ingestel vir alle dogters vanaf 14 tot 17 jaar. Die veranderings tree in werking op 1/1/2012

Nuwe APE tabelle vrygestel op 28/09/2011 en program weergawe 9.00 isbeskikbaar. Sien die tabelle en program bladsye.

Paalspring vir seuns 13 tot 19 het verander op 15/10/2011

Height above sea level adjustment table added to the Table Dowload page.

Vir afstand ondersteuning laai die TeamViewer program af op die internet. Ek sal enige onderhoud of selfs ‘n volle installasie kan doen as u rekenaar op die internet gekoppel is. Nuwe opstellings sal ongeveer 30 minute duur!