BSport2

Athletics tables and software

Atletiek tabelle en sagteware

BekkerSport2

Vir afstandsondersteuning kan TeamViewer gebruik word. As u reeds eamViewer weergawe 12 of ouer het kan dit direk gebruik word. As u ‘n nuwer weergawe het sal ek nie kan koppel nie maar dan kan u die vinnige ondersteunings module gebruik wat nie opstelling nodig het nie. Dit is beskikbaar as TeamViewerQS (Quick Support) en kan ook afgelaai word deur hier te kliek TeamViewerQS

As hierdie op ‘n USB geplaas word is dit moontlik om met internet op enige rekenaar sonder TeamViewer te koppel.

 

To allow internet support you can use TeamViewer. .If you have TeamViewer version 12 or older it can be used directly. If you have version 13 or later i will not be able to link to your system.In this case you can use the quick support version of TeamViewer which does not require installation This is available as TeamViewerQS (Quick Support) and can also be downloaded by clicking here TeamViewerQS

Copying this to a USB it will be possible to give internet support on any machine without installing TeamViewer on the machine.