This page will be used to give information about updates, changes and what is developed.
Hierdie bladsy sal gebruik word om inligting te gee van opdaterings, verandering en wat word ontwikkel.
Hierdie is ‘n dokument wat u sal help met die volgorde va die program hanteringng. Kort Handleiding
See the Version 9 page for component updates. You must have version 9 installed.
Kyk na die weergawe 9 bladsy vir komponent opdaterings. Daar moet weergawe 9 op die rekenaar wees vir hierdie opdaterings.
Tables updated with more events incleding masters.
Tabelle is opgedateer met meer items, insluitebd meesters.
New team selection options an direct e-mail of team notifications.
Nuwe spankies opsies en direkte e-pos van span kennisgewings.
The IAAF has changed the shot put (3 kg), javelin (500 g) and hammer (3 kg) for girls 14 to 17 years and these implements will be used as from 1/1/2012. The updates are aavailable in the Tables and Program sections
Die IAAF het die gewwigstoot (3 kg), spiesgooi (500 g) en hammergooi (3 kg) ingestel vir alle dogters vanaf 14 tot 17 jaar. Die veranderings tree in werking op 1/1/2012
New APE tables released on 28/09/2011 and program revision 9.00 available. See the tables and program pages.
Nuwe APE tabelle vrygestel op 28/09/2011 en program weergawe 9.00 isbeskikbaar. Sien die tabelle en program bladsye.
Pole vault for boys 13 to 19 has changed as on 15/10/2011
Paalspring vir seuns 13 tot 19 het verander op 15/10/2011
Height above sea level adjustment table added to the Table Dowload page.
Height above sea level adjustment table added to the Table Dowload page.
E-Mail directly from the Team page in various orders. To use this option you have to reinstall the latest version by downloading the full setup in the Program Download page.
E-Pos direk uit die Span bladsy in verskeie volgordes. Om van hierdie opsie gebruik te maak moet u die volle opstelling aflaai vanaf die Program Aflaai bladsy en dit installeer.
For remote support, install the Team Viewer program and read the instructions in these guidelines. I will be able to do regular maintenance or even a full install on your PC if it is linked to the internet. New remote installs wil take from 20 minutes to 3 hours depending on the connection speed!
Vir afstand ondersteuning laai die Team Viewer program af en lees hierdie riglyne. Ek sal enige onderhoud of selfs ‘n volle installasie kan doen as u rekenaar op die internet gekoppel is. Nuwe opstellings sal tussen 20 minute en 2 uur duur afhangende va die konneksie spoed!